top of page
Monkeynastix-2014-Logo1.png

Groblersdal

Sien asseblief besonderhede van die bepalings, registrasie en betalingsopsies hieronder. 

Cracked Concrete Wall

SKOOL TERMYNE

 

EERSTE KWTARTAAL

15 Januarie tot 28 Maart

​

TWEEDE KWARTAAL

8 April tot 27 Juniet

​

DERDE KWARTAAL

22 Julie tot 3 Oktober​

​

VIERDE KWARTAAL

13 Oktober tot 12 Desember

​

​
MONKEYNASTIX KLASSE

Ons doen 10 klasse per kwartaal en geen klasse op openbare vakansiedae of wanneer daar ander beplande skoolaktiwiteite gedurende die skoolkalenderjaar is.

​

FOOIE

Jaarlikse lidmaatskap van R250 moet betaal word met eerste termyn fooie by aansluiting.

​

 

BELANGRIKE KENNISGEWING OOR REGISTRASIE, KWARTAALGELDE EN SKORSINGS

- Kinders wat geregistreer is, sal uit klasse geskors word indien geen betaling binne 30 dae na registrasie ontvang is nie.

- Kwartaalklasfooie is vooruitbetaalbaar en klasse sal opgeskort word indien geen betaling

binne 30 dae na die aanvang van die nuwe kwartaal ontvang isnie.

- Kinders wat uitstaande fooie van die vorige kwartaal het, sal outomaties opgeskort word

totdat die rekening op datum gebring is.

​

 BETAAL OPSIES 

​​

Of jy aan die begin van die jaar aansluit, of aan die begin van 'n kwartaal, of aan die begin van 'n maand, MOET jy die Jaarlikse Registrasie Ledegeld van R250 betaal.

​

 OPSIE 1: VOLJAAR KLASFOOI OPSIE R1,700

​

Betaal eenmalige bedrag van R1,700.00 vir die jaar se klasfooie PLUS R250.00 vir die jaarlikse registrasie.
​

 OPSIE 2: VIER KWARTAALIKSE BETALINGS 

​

4 KWARTAALIKSE BETALINGS PER JAAR

Kwartaal 1: R430.00 

Kwartaal 2: R510.00 

Kwartaal 3: R510.00 

Kwartaal 4: R340.00 

​

 OPSIE 3: ELF MAANDELIKSE BETALINGS 

​

11 MAANDELIKSE BETALINGS VAN R170

​

​

REGISTRASIE

Om te registreer, klik asseblief HIER
 

​

AANLYN BETALING

Vir aanlyn betaling, klik asseblief HIER

​

 

VIR HANDMATIGE BETALING
H Blok t/a Monkeynastix, FNB Groblersdal, Tjek Rekening Nommer 62658255411
Gebruik asseblief u kind se naam en skool as verwysing en e-pos bewys van betaling aan u instrukteur!

​

​

VIR ENIGE BETALINGSVERWANTE NAVRAE:

Hannelie

Selfoon: 082 929 8788

E-pos: hannelie@monkeynastixgroblersdal.co.za

​

​

Registrasie moet elke jaar voltooi word om enige inligting wat kon verander het by te werk en om toestemming

te verleen om jou kind te onderrig!

bottom of page