top of page
Monkeynastix-2014-Logo1.png

Groblersdal

BELANGRIKE KENNISGEWING OOR REGISTRASIE, KWARTAALGELDE EN SKORSINGS

  • Nuut geregistreerde lede  sal uit klasse geskors word indien geen betaling binne 30 dae na registrasie ontvang is nie.

  • Lede sal geskors word indien geen betaling binne 30 dae na die aanvang van die termyn, of maand ontvang is nie.  

  • Lede met  uitstaande fooie van die vorige termyn sal outomaties opgeskort word totdat die rekening op datum gebring is.


NB! Hierdie webwerf is SLEGS vir Monkeynastix Groblersdal. As u kind se skool NIE in die AFVALLYS op die REGISTRASIEBLAD VERSKYN NIE, betaal u die verkeerde franchise. Kostes om geld na die korrekte franchise oor te dra sal van jou betaling afgetrek word.

As jy deur 'n e-pos van ons na die bladsy gebring is, is jy op die regte bladsy!

VIR HANDMATIGE BETALING

Bank:  FNB
Takkode:  250 655
Rekeningnaam:  H Blok t/a Monkeynastix
Rekeningnommer:  62658255411
Verwysing:  Gebruik asseblief u kind se naam en skool as verwysing en e-pos bewys van betaling na hannelie@monkeynastixgroblersdal.co.za

OPTION B: FOR NEW 2026 REGISTRATIONS: Annual Fee with discounted term rate for R1700 plus R300 Annual Registration Fee = R2000

R2 000.00
1
Product Details

OPTION B is for members who chose to pay the full year in advance and get a discounted rate on the term class fees.

This option includes the R300 for Annual Registration Fee* PLUS the Annual Class Fee.

*The Annual registration fee is only paid ONCE a year, no matter which term you chose to join Monkeynastix.

Share this product with your friends
OPTION B: FOR NEW 2026 REGISTRATIONS: Annual Fee with discounted term rate for R1700 plus R300 Annual Registration Fee = R2000
bottom of page